)

GWK KAROOFEES BEDERF SENIOR BURGERS

Op 18 Mei het GWK Karoofees ‘n groot bederf vir die inwoners van Sonder Sorge en Op die Kruin aangebied.
Die oggend is afgeskop met vermaak wat verskaf is deur die personeel van Hoërskool De Aar. Die inwoners is
vermaak met onder andere sangitems en klavierspel.

Daar was selfs ‘n poppekas-item wat een en elkeen in die gehoor se lagspiere geprikkel het. Leandro de Carvalho het ook met sy wonderlike sangtalent die gehoor aan sy lippe laat hang.

Daarna is hamburgers met skyfies as hoofgereg bedien. As nagereg het die inwoners gesmul aan roomys met sjokoladesous.

Foto bo: Die senior burgers van Sonder Sorge en Op die Kruin

Me. Amoré Barnard lewer klavierspel
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal