)

Hoërskool Upington netbal ingesluit by Noord-Kaap spanne

Die afgelope naweek was die finale proewe vir die onderskeie Noord-Kaap spanne wat die provinsie sal verteenwoordig by die All Ages Toernooi wat Junie in Boksburg plaasvind.

Die volgende dogters is verkies tot hierdie spanne:

0/15: Bea Engelbrecht, Janneke Engels, Uya Nckoko en Vivi Mbiza
0/16: Susan Hanekom en Abongile Mchlauli
0/17: Berna Kilian, Jessi Wessels, Di-Marie Visser, Janice Avenant en Beryl Ndhlovu
0/18: Lorraine Groenewald, Cleo Minnaar en Ayanda Esau.

Mev Kotzé en Mev Esterhuizen is onderskeidelik ook gekies as afrigters van die 0/15 en 0/17 spanne.

Baie geluk en sterkte aan hierdie dogters en afrigters!

Foto bo: Mev Loraine Kotzé en Mev Christine Esterhuizen

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal