)

Uppies skuts is staatmakers

Tydens die skiet-kompetisie wat op 5 en 6 April by Hoërskool Upingon gehou is, het die Uppieskuts puik presteer en die nuwe skuts het vir die eerste keer ‘n skietkompetisie ervaar.

In die o/21 Sportergeweer kompetisie kry Juan Steenkamp ‘n goue medalje in die drie-posisie én in die staanposisie. Juan is ook algeheel eerste in sy ouderdomsgroep. In die o/16 Sportergeweer kompetisie kry Janko Botma ‘n silwer medalje in die drie-posisie en brons in die staanposisie. Janko is algeheel tweede in sy ouderdomsgroep.

Tydens die ‘Target Sprint’ kry Juan Steenkamp ‘n goue medalje en Petrus Labuschagne ‘n brons medalje vir die o/21-groep en Janko Botma kry brons in die o/16-groep.

Ashton Willemse, Uppies se eerste rolstoel lugpistoolskut, neem aan sy eeste kompetisie deel en kry ‘n silwer medalje. Uppies is baie trots op sy toegewydheid en deurstettingsvermoë.

Foto: Janko Botma, Juan Steenkamp, Ashton Willemse en Petrus Labuschagne

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal