)

Hoërskool Adamantia rugbyspeler 1ste Prins van Sportweek kompetisie

Dylan Habib, een van Adamantia se rugbyspelers, is tydens die sporttoer in Mosselbaai gekroon as 1ste Prins van die Mnr. & Mej. Sportweek kompetisie.

Elke skool kon vir elke sportsoort (rugby, netbal en hokkie) een leerder inskryf om deel te neem.

Die kompetisie was dus baie streng en elke deelnemer moes vrae ook beantwoord.

‘n Paneel van beoordelaars het die wenners aangewys.

Dankie, Dylan, dat jy Hoërskool Adamantia se naam hoog gehou het.

Ons is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal