)

Laerskool Postmasburg Tennis

DIE GHAAP, MAANDAG, MAART 4, 2019

Reeds vroeg in die 1ste kwartaal het tennisspelers van Laerskool Postmasburg aan die Noord-Kaap Tennisproewe in Kimberley deelgeneem.

Met ’n 5de plek is Albert Oberholster in die A-span opgeneem; Larita Ruffini het ’n 13de plek behaal; Brink van Zyl was in die 15de plek en Juanri Fick in ’n 16de plek.

FOTO: Larita Ruffini (links) en Juanri Fick (regs) het deelgeneem aan die Noord-Kaap Tennisproewe. (Foto: Facebook)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal