Hoƫrskool Upington se netbal het op 2 Maart aan die jaarlikse Fichardtpark Sportdag deelgeneem. Ondanks beserings en uiters warm toestande het die dogter pragtige netbal teen goeie skole gespeel. Die uitslae was as volg:
0/14A verloor teen Hoƫr Volkskool Potchefstroom
verloor Hoƫrskool Jim Fouche
verloor teen Hoƫrskool Fichardtpark
0/16A wen teen Hoƫrskool Fichardtpark
verloor teen Oranje Meisieskool
0/17A gelykop teen Oranje Meisieskool
wen teen Hoƫrskool Fichardtpark
0/19A verloor teen Oranje Meisieskool
wen teen Hoƫrskool Fichardtpark
verloor Hoƫr Volkskool Potchefstroom
Foto bo: Agter vlnr: Cleo Minnaar (o/k), Beryl Ndhlovu, Ayanda Esau, Janice Avenant, Lara-Mari Geldenhuys, Abongile Mchlauli en Lorraine Groenewald (k)
Voor vlnr: Jessi Wessels en Di-Marie Visser