)

Hoërskool Noord-Kaap o/14 Kriekettoer

Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley se o/14 Krieketspan het gedurende die afgelope langnaweek na Krugersdorp getoer om aan die Black Widow o/14 Krieketfees deel te neem. Die o/14 span het 3 uit hulle 4 wedstryde gewen.

HNK is baie trots op hierdie manne!

Dag 1: T20 teen Glenwood – Verloor
Beste bowler: Matthew van Rooyen – 4/0/1/32
Beste Kolwer: Naziel Adams – 22(33)

Dag 2: Time teen St Johns – Wen
Beste bowler: Naziel Adams – 11/5/4/14
Beste Kolwer: Estienne van den Berg – 97 (55) not out

Dag 3: 50 Overs teen Krugersdorp High – Wen
Beste bowler: Tyreeq Ontong – 7/0/5/19
Beste Kolwer: Naziel Adams – 71 (61)

Dag 4: T20 teen Randburg – Wen
Beste bowler: Jason Snyman – 4/0/1/11
Beste Kolwer: Igsaan Alexander – 58 (42)

Die span:

Agter vlnr: Nkosinathi Mhlaba, Naziel Adams, Kaden Gordon, Estienne van den Berg, Aiden Turten, Lethlogonolo Mosegami, Igsaan Alexander, Matthew van Rooyen, Jathen Meyers.

Voor vlnr: Jason Snyman, Tyreeq Ontong

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal