Hoërskool Noord-Kaap het hierdie jaar 4 leerders opgelewer wat aan die nasionale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem het.
Vlnr: Zoë Milford (eindig 3de in SA in die kategorie Addisionele Taal gr. 8 – 9 onvoorbereide toespraak), Ashley Jooste, Kaitlyn Jooste en Liam Jacobs (eindig 3de in SA in die kategorie Addisionele Taal gr. 10 – 12 onvoorbereide toespraak).
Become a Sponsor









