Vier leerders van HNK in Nasionale rondte van ATKV-Redenaarskompetisie
Hoërskool Noord-Kaap het hierdie jaar 4 leerders opgelewer wat aan die nasionale rondte van die ATKV-redenaarskompetisie deelgeneem het. Vlnr: Zoë Milford (eindig 3de in SA in die kategorie Addisionele Taal…








