HNK se eerste seuns Hokkiespan het teen Hoërskool Diamantveld gespeel in die semi-finaal van die Wesgrow Sentrale Skolereeks.
HNK het die wedstryd 3-2 gewen en speel die naweek in die finaal teen Jim Fouche in Bloemfontein.
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…