)

Hoërskool Upington Koorfees`n fees vir die siel

Dinsdag, 14 Augustus, het Hoërskool Upington se koor, Uppies Camerata, weer opgetree by ons jaarlikse koorfees.
Die aand was `n ongelooflike sukses en massas mense het die aand bygewoon en die kore het pragtig gesing.
Die gaste van die aand het die voorreg gehad om na 7 plaaslike kore te luister en kon hoor hoe die opregte kinderstemmetjies van die Fanie Malan koor groei tot die volwasse klanke van `n koor soos Uppies Camerata.

Die aand is afgesluit met `n massakoor wat The Caravan Song gesing het. Daar was min droë oë in die saal nadat Cyrikus Cloete sy dromme gevat het en die massakoor begelei het.

Wat `n pragtige afsluiting van dié besonderse aand. Net toe daar `n einde aan die aand gekom het, het die kore weer outomaties begin sing en saam met Cyrikus en sy drom het hul gesange die gaste huis toe gevolg.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal