)

Hoërskool Upington se staatmaker skuts!

Tydens die vierde Noord-Kaap skietkompetisie, gehou op 27 en 28 Julie by Laerskool Oranje Noord in Upington, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar.

By die o/21 Sportergeweer kry Juan Steenkamp twee goue en Elné du Toit twee silwer medaljes. Albei met baie mooi tellings behaal.  Juan kry 550 en Elné kry 549 in die drie-posisie en Juan 347 met ‘n baie mooi staanposisie.

Janko Botma kry twee goud vir o/14 Veergeweer met ‘n baie mooi telling in die drie-posisie (514) en ‘n

nuwe rekord in die staanposisie (338).

Quinette van Niekerk kry brons in die lugpistool afdeling.

Foto vlnr: Janko Botma, Juan Steenkamp, Elné du Toit en Quinette van Niekerk

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal