)

Uppies skiet uitstekend in Landboudal

Hoërskool Upington se skietklub gaan vanjaar van krag tot krag. Hul het dié jaar begin met 20 skuts waarvan 16 dié naweek teen Landboudal gaan skiet het.

Die klub groei baie mooi met 10 nuwe gr.8 skuts, 2 graad 9`s, een gr.11 en een gr. 10 skuts wat hul bygekry het.

Die skuts het dit baie geniet en besluit om nog harder te oefen om sodoende skitterent te vaar teen die Velties later vanjaar.

Hier volg die uitslae:

o/21 10m staan Sportergeweer:

Elné du Toit – goud (358)

Juan Steenkamp – silwer (340)

o/21 3P Sportergeweer:

Juan Steenkamp – goud (669) Sy eie rekord verbeter

Elné du Toit – silwer (547)

o/14 10m Veergeweer:

Janko Botma – goud (292)

o/14 3P Veergeweer:

Janko Botma – goud (493)

o/21 10m Veergeweer:

Rian Loots – goud (316)

o/21 3P Veergeweer:

Rian Loots – goud (488)

Foto: Janko Botma, Elné du Toit, Juan Steenkamp en Rian Loots

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal