)

Leerder van Hoërskool Upington het ‘n droom-sportvakansie

Cobus Fourie het ‘n vakansie gehad waarvan die meeste sportmanne net kan droom. Tydens die o/20 provinsiale rolbaltoernooi haal hy die kwarteindstryd wat beteken dat hy onder die top 8 spanne in die land eindig. Hy haas hom na die wedstryd om by sy hokkie span aan te sluit wat aan die ECHS toernooi deelneem. Tydens die toernooi eindig Uppies se eerste seunspan gesamentlik derde. Hy word egter saam met twee van sy spanmaats, Theuns Theunissen en Joshua Coghlan, ook in die toernooispanne ingesluit. Hy is dan ook kaptein van die span waarin Theuns ook is en die span wen die “All Star” wedstryd 2 -1. Tydens die prysuitdeling daarna word Cobus dan ook in die o/19 A afdeling aangewys as die doelwagter van die toernooi.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal