Baie geluk aan die personeellede wat onlangs Onderwysers-toekennings ontvang het.
Foto vlnr:
Me Quarnita Daries (Quintile 4 and 5 winner in Economics)
Me Benita Kruger (Quintile 4 and 5 winner in Economics)
Me Una van Rooyen (Quintile 4 and 5 winner in Tourism)
Ons is baie trots op ons onderwysers!