)

Hoërskool Upington skuts vaar goed by skietkompetisie.

Tydens die Hotazel 1ste liga skietkompetisie, gehou op 23 en 24 Februarie 2018 by Hotazel, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar.

o/21 10m staan Sportergeweer

Elné du Toit – goud (335)

Juan Steenkamp – silwer (333)

o/21 3P Sportergeweer

Elné du Toit – goud (550)

Juan Steenkamp – silwer (533)

o/14 10m Veergeweer

Janko Botma – goud (314)

o/14 3P Veergeweer

Janko Botma – silwer (470)

o/21 Pistool

Quinette van Niekerk – silwer (284 + 304)

Foto: Janko Botma, Elné du Toit, Juan Steenkamp, Quinette van Niekerk

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal