)

Laerskool Stulting Gr R en RR kuier in sprokiesland!

Die Gr. R Dolfyn-klassie (links).Die sprokies-karakters was die hele skool vol en het elke klas betower met hulle teenwoordigheid! (middel). Al die Gr. R & RR maatjies saam met hulle juffrouens en Mnr. Coetzer (regs).

(Foto’s verskaf)

Die Gr. R & RR maatjies van Laerskool Stulting, Humansdorp, het so bietjie in Sprokiesland ‘n draai gaan maak.  Die maatjies het lewe gegee aan Rooikappie, Pinocchio, Moana, Captain Hook en vele meer. Hulle het groot pret en vermaak aan die res van die skool besorg deur elke klas te verras en te spog met hulle oulike uitrustings.

Juffrou Suné en haar Gr. RR-maatjies.
Die Gr. R Dolfyn-klassie
Juffrou Rienie en een van die pragtige feëtjies, Lienka J van Rensburg.
Die sprokies-karakters was die hele skool vol en het elke klas betower met hulle teenwoordigheid!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal