Stulting se O/13 Netbalspan
Laerskool Stulting se O/13 Netbalmeisies het die afgelope week by die Spur op Jeffreysbaai as kelners gewerk ter fondsinsameling vir hul toer waarop hul eersdaags vertrek. ‘n Spesiale dankie aan Spur, asook alle vriende en familie van Stulting vir julle fantastiese ondersteuning!