)

Laerskool Stulting Akademiese Prysuitdeling

Agter vlnr:  Mev. Carin Davis, Tamaryn Jantjies, Leahné Blaauw, Minandi Venter, Tiaan Els, Melandri Geldenhuys, Chrisjan de Lange, Chris-Mari Hamilton, Jarrid Lucas, Cayline Carolus en Mnr. Elandré Smit.

Middel vlnr:  Rochelle Phike, Liam Hartwig, Alison Vorster, Caylin Young, Janine Nel, Cearon Felix, Mienke Brits, Michael Pienaar, Amoré Basson, Kayla Lötter, Chloé Young en Me. Melissa Fouché.

Voor vlnr:  Liam Bekker (Onderhoofseun), Mnr. John Fourie (Adjukhoof), Nico Lourens (Hoofseun), Mariané Brüwer (Hoofdogter), Mnr. Cornelius Coetzer (Skoolhoof) en Anja Jansen van Vuuren (Onderhoofdogter).

Die jaar het behoorlik afgeskop met ‘n ongelooflike propvol program, maar soos hul sê… waar daar ‘n wil is, is ‘n weg!

Laerskool Stulting se leerders het skouer aan die wiel gesit en puik prestasies behaal. Stulting se leerlingraad vir 2020

is ook tydens hierdie spoggeleentheid aangewys.

Baie geluk al die leerders en hul ouers!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal