Tessa Gerber, Heinrich Human en Clarissa Venter saam met Juffrou Maryna Meyer tydens die Nasionale Radikale Redenaars Kompetisie in Pretoria.
Heinrich Human, Tessa Gerber en Clarissa Venter het verlede naweek Laerskool Stulting by die Nasionale Radikale Redenaars Kompetisie  verteenwoordig. Gedurende die jaar het ongeveer 8000 leerders van reg oor die land aan die Radikale Redenaars Kompetisie deelgeneem waarvan sowat 1560 kinders gekies om aan die Finale Rondte deel te neem.
Baie geluk aan Tessa Gerber wat ‘n 2de plek behaal het!