)

Stulting in harmonie…

Stulting se seniorkoor tydens die optreede, en mev. Karien du Plessis, skrywer van die “Humansdorplied” waarmee die seniorkoor die trofeë gewen het vir die Beste Afrikaanse liedjie.

Laeskool Stulting se junior- en seniorkoor het 13 en14 September onderskeidelik tydens die KykNET Sing in Harmonie TV-opname van die provinsiale finaal opgetree.

Hierdie opname het by die Harvest Christian Church in Port Elizabeth plaasgevind.  Die kore het pragtig gesing. Stulting sien met opwinding uit na die TV uitsending hiervan.

Die seniorkoor spog met die Beste Afrikaanse liedjie.  Die “Humansdorplied” is geskryf deur Laerskool Stulting se eie mev. Karien du Plessis.  ‘n Besondere pluimpie vir haar en die koor.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal