Agter vlnr: Mnr. Stephan Muller, Alarno Primo, Kenny Ramabodu, Cearon Felix, Damian Albrecht, Jaiden Lucas, Bryan Katoo, JP Hendricks en Mnr. Elandré Smith.Â
Voor vlnr:Â Liam Bekker, Alonso Felix en Edrich Kleu.
Laerskool Stulting, Humansdorp, se o/13 sewes rugbyspan het fantasies gespeel tydens ‘n onlangse toernooi.
Welgedaan manne!
Die uitslae is soos volg:
- Stulting wen teen Kruisfontein 40 – 0
- Wen Graslaagte 24 – 17
- Wen Charlo 24 – 20
- Speel gelykop teen Pellsrus 14 – 14, maar Pellsrus druk die laaste drie en die reëls stipuleer dat die span wat laaste druk deurgaan na die   volgende rondte. Dus verloor Stulting teen Pellsrus.
- Wen Charlo 24 – 7 en eindig 3de in die toernooi.