)

Laerskool Stulting Rugby en Netbal

Die afgelope week was weer propvol opvinding op Laerskool Stulting van Humansdorp se netbalbane en rugbyveld. Die leerders het puik gespeel tydens die onderskeie wedstryde! Oor die algeneem is goeie resultate is behaal!

Hier is ‘n paar van die uitslae:

· o/8 A netbal speel gelykop 1-1 teen St. Patricks
· o/9 A netball wen 13-0 teen St. Patricks
· o/11 A rugby wen 32-0 teen Verkenner
· o/13 B rugby speel teen St. Patricks se o/13 A en wen 36-26
· o/13 A rugby wen 16-15 teen Verkenner

Foto bo: Stulting se Bulletjies na ‘n heerlike wedstryd!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal