)

Laerskool Stulting vier Vadersdag

Laerskool Stulting, Humansdorp, se maatjies is dit eens… hulle Pappas is hulle “heros”! Met Vadersdag, wat Sondag gevier is, het die leerders verlede week gewoeker en gewerk om ‘n spesiale geskenkie vir Pappa te maak.

Pappas is baie spesiaal en is amper so sterk soos HULK, so vinnig soos SPIDERMAN, so dapper soos BATMAN, so slim soos CAPTAIN AMERICA en die lys hou net aan en aan… Pappa jy is ‘n SUPERHELD in murg en been!

Stulting sê graag dankie vir elke Pappa wat so ‘n groot invloed in hulle kinders se lewens het.

Foto bo: Die Gr. 2-Gogga-klassie met hulle “Superheld” Vadersdag kaartjies vir Pappa.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal