)

Laerskool Stulting kodering en robotika @ Fountains Mall

Laerskool Stulting het die 27ste April ‘n kodering en robotika uitstalling by Fountains Mall in Jeffreysbaai gehou. Met die hulp van vaardige onderwysers het die leerders demonstrasies uitgevoer.

Tydens die demonstrasies het leerders ‘n probleem ontvang wat hulle dan d.m.v. kodering moes oplos, sodat die robot die taak korrek kon uitvoer. Die leerders het hulle goed van hul taak gekwyt onder lyding van Mnr. John Fourie en Mnr. Tiaan Muller.

Baie dankie aan Fountains Mall vir die geleentheid!

Foto bo: Mienke Mostert, Charli de Villiers, Cayla Bakkes, Rudolph Gerber, Niehan Krüger en Heinrich Human met hulle onderskeie robotte.

Laerskool Stulting het die 27ste April ‘n kodering en robotika uitstalling by Fountains Mall in Jeffreysbaai gehou. Met die hulp van vaardige onderwysers het die leerders demonstrasies uitgevoer.

Tydens die demonstrasies het leerders ‘n probleem ontvang wat hulle dan d.m.v. kodering moes oplos, sodat die robot die taak korrek kon uitvoer.

Die leerders het hulle goed van hul taak gekwyt onder lyding van Mnr. John Fourie en Mnr. Tiaan Muller. Baie dankie aan Fountains Mall vir die geleentheid!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal