)

Stulting celebrates Human Rights Day

Stulting Primary School’s Grade 3’s theme for the past two weeks has been Rights and Responsibilities.

Regte is iets wat ons as mense verdien, maak nie saak wie ons is of waar ons vandaan kom nie. Daarom is dit belangrik dat elkeen moet weet wat sy of haar regte is. Deur te weet kan ons in ‘n wêreld leef waar almal regverdig en gelyk behandel word.

Responsibilities are things that you need to think about and do so that they allow other people to have their rights supported, and they are some things that also support your community and the world. They are some things that affect our lives and other people’s lives.

Die gr.3-leerders se doel was om d.m.v. ‘n kuns-projek hulle sienning oor watter regte vir hulle belangrik is uit te beeld. Elke leerder moes 10 idees neerskryf oor watter regte hulle dink vir hom of haar belangrik is. Die hande beeld uit dat ons almal anders en spesiaal is en dat ons almal iets uniek tot die samelewing kan bydra.

Saam kan ons egter ‘n verskil maak en deur te aanvaar dat ons almal verskeie verantwoordelikhede en regte het, kan ons saam vir ons regte veg en sodoende die wêreld ‘n beter plek maak! Daar word immers gesê…“geen mens is ‘n eiland nie en almal het mekaar nodig”.

Foto bo: Teacher Nicole’s Gr. 3 English class

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal