17, 18 Januarie 2019
Atleet van die dag per ouderdomsgroep
0/7 Hannah Ferreira
0/7 Chadley Lucas
0/8 Lesedi Vumazonke
0/8 Alexander Botha en Carter Malgas
0/9 Bianca Eksteen
0/9 Jaiden Nichollis (afwesig)
0/10 Micah Meyer
0/10 WWJ Spangenberg
0/11 Agcobile Mahlathi
0/11 Merwe vd Merwe
0/12 Mariané Bruwer
0/12 Cearon Felix
0/13 Chrisna Sterley
0/13 Bryan Katoo (rekord verbreek)
0/14&15 Ava le Bron & Chloë Ludick
0/14&15 Deacan du Plessis (afwesig)
Victrix Ludorum: Chrisna Sterley
Victor Ludorum: Bryan Katoo
Spanuitslae:
Goud- 1ste plek met 902 punte
Rooi- 2de plek met 878 punte
Swart- 3de plek met 682 punte
Baie geluk aan al ons leerders wat deelgeneem en goeie resultate behaal het, ten spyte van die wind en weer. Baie geluk ook aan die Goudspan wat met die wenbeker wegedraf het.
Foto bo: o/7 Atlete











