Vrydag, 1 Maart, het Laerskool Stulting Wêreldbiddag vir vroue gevier.
Dit was die 89ste viering van hierdie tipe biddag in Suid-Afrika.
Dit was die vroue van Slovenië se beurt om vanjaar se tema vir die biddag te kies.
Baie dankie aan Marli Potgieter vir ‘n pragtige en treffende boodskap.
Become a Sponsor











