)

Laerskool Stulting Boogskiet

Edrich Welch is nie ‘n knaap met wie jy sommer sukkel nie! Hy kan goed mik en mis nie graag ‘n teiken nie.

Tydens die onlangse fun shoot wat by Zingela Archery club gehou is, het Edrich ‘n allemuntige 132/200 geskiet.

Die hoogste telling in sy afdeling.

Hulle skiet in verskillende groepe volgens ouderdom en ook volgens die soort boog wat gebruik word. Edrich skiet met ‘n “compound” boog, terwyl sommige eerder verkies om met ‘n tradisionele boog te skiet.

Hierdie trotse leerder van Stulting het tot dusver nog vir elke ‘shoot’ ‘n goue medalje los geskiet.

Stulting is baie trots daarop en spog graag daarmee!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal