)

Laerskool Stulting-onnies word dramaties

Me. Nicole De Readt en Me. Vicky van Wyk het die afgelope week ‘n 3-dag slypskool oor drama bygewoon. Die slypskool was deur die ATKV aangebied waartydens onderwerpe soos regie en spelleiding bespreek is.

Ira Blanckenberg en Marí Borstlap was die sprekers by die slypskool. Nie net het hulle wonderlike idees gegee wat tydens regie en spelleiding gebruik kan word nie, maar die bywoners van die slypskool moes ook so bietjie uit hulle gemaksone klim en sommige dingetjies prakties uitvoer deur hul lywe akteurs en regisseurs te hou!

Wat ‘n ongelooflike leersame ervaring!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal