Alie-land se sotte-oorslaap het op 24 en 25 Januarie plaasgevind. ‘n Trop opgewonde kalfies het met slaapsakke en baie energie by die skool opgedaag. Die aand het lank geraak en die kalfies was moeg konsert geoefen, maar soos ware Alies het hulle deurgedruk. Daar is gesing en gedans en fliek gekyk tot laat nag.
The sotte concert took place on Monday night. It was a roaring success. Each Grade 8 learner had a big smile on their face and made the Grade 12’s and their parents proud.
Billy Cox said that there are two things in life that you have total control over and those are your attitude and your effort. Dankie aan elke Alie se positiewe houding en bydra wat gelei het tot ‘n sukselsvolle oriënteringsprogram.
#MyTropMyTrots