)

Laerskool Aliwal-Noord o/13 Rugbyspelers speel op Toyota Vrystaat Stadion

Dis nie elke dag dat ‘n 0/13 rugbyspeler van die platteland die geleentheid kry om op die groen gras van die Toyota Vrystaat Stadion uit te draf nie.

Hierdie geleentheid het Saterdag, 26 Julie, realiteit vir Laerskool Aliwal-Noord se Vrystaat Platteland rugbyspelers geword. Hulle het te staan gekom teen die Bloemfontein Barbarians, ‘n goed afgeronde span, wat privaat saamgestel word uit verskeie skole in Bloemfontein. Die wedstryd is gereël met die doelstelling om rugby in die platteland te bevorder en as deel van die bemarking van die Toyota Vrystaat Stadion en die Toyota Cheetahs.

Daar word beoog om dit ‘n jaarlikse instelling te maak. Alhoewel die uitslag nie in Vrystaat Platteland se guns was nie, was dit ‘n wonderlike geleentheid wat die seuns te beurt geval het.

Die dag is afgesluit deur die Curriebeker wedstryd tussen die Toyota Vrystaat Cheetahs en die Tafel Lager Griekwas.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal