)

Liggies wys hul staal teen Vereeniging Gimnasium

JP Louw Calstar Group Eerstespan

Dit was ‘n goeie sportdag vir Ligbron Akademie vir Tegnologie toe die wintersportspanne van Ligbron en Vereeniging Gimnasium mekaar op Saterdag, 14 Maart, op die Liggies se velde ontmoet het vir ‘n groot Superreeks kragmeeting.  Sport het geseëvier en beide skole het gesorg vir ‘n opwindende dag propvol aanskoulike oomblikke.

Die rugbyspanne se uitslae is soos volg: die Calstar Group Eerstespan wen hulle wedstryd met 26-22, 2des wen 33-0, 3des wen 40-0 en 4des verloor 12-39, o/16A’s wen 64-0, o/15A’s wen 55-7, o/14A’s wen 57-0 en die o/14B’s wen 59-10.

Die netbalspanne se uitslae is soos volg: eerstes wen 25-18, 2des verloor 7-19, o/16A verloor 4-26, o/16B verloor 6-12, o/15A verloor 10-22, o/15B wen 10-7, o/14A wen 20-2 en die o/14B’s wen 25-3.

Die dogters hokkiespanne se uitslae is soos volg: eerstspan wen 5-0, 2des speel gelykop 3 elk, o/16’s wen 12-2 en die o/14’s wen 3-0.

Baie geluk aan al Ligbron se spanne met julle uitslae!

Elismari Greyling o/15A

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal