)

Ligbron en EHS eerste seuns hokkiespanne meet kragte

Van Zyl Conradie in aksie tydens die Ligbron en EHS seuns hokkie liga wedstryd.

Die seuns eerste hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie en Hoërskool Ermelo het op Donderdag, 12 Maart, mekaar op Ligbron se Astro hokkiebaan die stryd aangesê as deel van hulle liga wdstryde.  Beide spanne het hul beste voetjie voor gesit en seker gemaak dat hulle veg tot die bitter einde. Toe die eindfluitjie blaas het Ligbron 2 doele aangeteken en EHS 1 doel.

Baie geluk aan die Liggies wat die wedstryd met een doel gewen het!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal