)

Hoërskool Ermelo presteer by Mpumalanga-streekjeugskou

Vlnr: LJ Buys, ZJ Fourie, mnr. Harry Labuschagne en Amahle Nzimande

Op 7 Maart het die Erries aan die tweede Mpumalanga Jeugskoukompetisie deelgeneem in Balfour. Drie leerders aan hierdie kampioenskap deelgeneem.

Die Erries het in die volgende twee klasse oorheers: Pluimvee-afdeling: twee eerste plekke en in die Sierduif-afdeling: een eerste plek.

Die Erries wat plekke behaal het, is LJ Buys (eerste in Pluimvee), ZJ Fourie (tweede in pluimvee) en Amahle Nzimande (eerste in Sierduiwe). Daar lê nog twee skoue vir die Erries voor voordat die Mpumalangaspan gekies word.

Baie geluk aan elke deelnemer! EHS is trots op elkeen en wens elke deelnemer sterkte toe vir die skoue wat nog voorlë.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal