Agter is me. Lindi Liversage en me. Diana Loots en voor me. Betsie Vermeulen en me. Gerda van Zyl wat die geselligheid van die Errie-restaurant geniet
(Foto’s verskaf)
Met me. Elsa Matthee aan die stuur van die skip, was die Errie-restaurant van Ermelo Landboufees 2020 ān reuse sukses en hĆ©t die skip nie geseil nie!
In ān gesellige atmosfeer en met fantastiese kos kon die skougangers hulle honger en dors les by die hoogtepunt van Ermelo skou: die Errie-restaurant! HoĆ«rskool Ermelo se restaurant behaal ān eerste plek in die Arena-stalletjiesafdeling.
Dankie aan elke ouer, onderwyser, leerder en gas wat van diĆ© jaar se restaurant weer ān sukses gemaak het! EHS het groot dank vir elkeen se harde werk en lang ure wat met passie en ān glimag vir die Erries opgeoffer is! Dankie aan die gemeenskap vir die bydrae en ondersteuning.
Die grootste eer gaan aan ons Hemelse Vader wat die Erries met elke geleentheid seƫn!