)

Hoërskool Ermelo Matriek Eksamen-uitslae 2019

Die EHS is vanjaar, soos elke ander jaar, besonder trots op die matrikulante van 2019 se uitslae. Vyf leerders spog met onderskeidings in al hul vakke:

 Daniel van der Merwe – 8 onderskeidings met 84% gemiddeld: Afrikaans Huistaal (80%), Engels Eerste Addisionele Taal (85%), Wiskunde (82%), Lewensoriëntering (82%), Musiek (85%), IGO (91%), IT (88%) en Fisiese Wetenskappe (85%).

 Hanné Swart – 7 onderskeidings met 84% gemiddeld: Afrikaans Huistaal (82%), Engels Eerste Addisionele Taal (81%), Wiskunde (81%), Lewensoriëntering (87%), Rekeningkunde (85%), Fisiese Wetenskappe (88%) en Ekonomie (87%).

 Nicole Venter – 7 onderskeidings met 88% gemiddeld: Afrikaans Huistaal (85%), Engels Eerste Addisionele Taal (88%), Wiskunde (86%), Lewensoriëntering (92%), Geografie (83%), Lewenswetenskappe (90%) en Fisiese Wetenskappe (90%).

 Walter Visser – 7 onderskeidings met 85% gemiddeld: Afrikaans Huistaal (80%), Engels Eerste Addisionele Taal (85%), Wiskunde (81%), Lewensoriëntering (90%), IGO (85%), Lewenswetenskappe (85%) en Fisiese Wetenskappe (87%).

 Jané Willemse – 7 onderskeidings met 86% gemiddeld: Afrikaans Huistaal (83%), Engels Eerste Addisionele Taal (86%), Wiskunde (81%), Lewensoriëntering (92%), Rekeningkunde (87%), Lewenswetenskappe (89%) en Fisiese Wetenskappe (86%).

 Verder behaal Leané von Wielligh 6 onderskeidings met ‘n gemiddeld van 84%, Klarissa Joubert 5 onderskeidings met ‘n gemiddeld van 79% en Marla Oosthuizen 4 onderskeidings met ‘n gemiddeld van 80%.

 Hoewel die EHS nie 100% slaagsyfer het nie, is die Hoof en personeel dankbaar vir elke Errie wat sy/ haar deel gedoen het en is ons oortuig dat die leerders wat die her-eksamen gaan skryf wel ons slaagpersentasie na 100% sal opskuif.

 Die Erries kan met trots sê dat 70% van leerders slaag met universiteitsvrystelling en 24% kwalifiseer vir verdere tersiêre opleiding.

 In totaal behaal die EHS se leerders 94 onderskeidings en 163 B-simbole.

 Met dank aan ons Hemelse Vader vir krag, leiding en genade aan 2019 se matriekgroep, groet ons hulle met wense van voorspoed en seën vir hulle toekoms.

 Die Erries is trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal