)

Erries word beloon by At Strydom-prysuitdeling

Die groep Erries by die At Strydom-dramaskool se prysuitdeling.

Op Woensdag, 22 Oktober, het die prysuitdeling van die At Strydom-dramaskool plaasgevind.

Die At Strydom-dramaskool het in Januarie 2019 begin by HoĆ«rskool Ermelo se Ouditorium. Dit is vir die Errie-leerders, asook ā€˜n paar leerders van Laerskool JJ van der Merwe en die Christian School, nog ā€˜n geleentheid om op die verhoog te verskyn en volgens At is al die leerders besonder begaafd.

Tydens die prysuitdeling is die leerders elkeen vereer met ā€˜n medalje en ā€˜n sertifikaat, maar ā€˜n paar leerders het toekennings vir besondere prestasies gekry:

Desmond Slabberts wen ā€˜n trofee vir die beste akteur nasionaal en Lianie Jansen van Vuuren wen ā€˜n trofee vir die beste byspeler nasionaal. YanĆ© Broekman ontvang die trofee vir die beste aktrise en die trofee gaan aan Ruan Grobler (JJ van der Merwe-leerder). Johnke Prinsloo ontvang ā€˜n trofee as algehele wenner as gevolg van haar deelname aan ā€˜n wye verskeidenheid kunstefeeste en items.

Baie geluk aan elkeen wat ā€˜n toekenning gekry het. EHS is besonder trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal