)

Liggies vereer vir harde werk tydens prysuitdelingsfunksie

Simone Stapelberg ontvang die Ligbron Ambassadeurstrofee vir 2018. Hierdie trofee word toegeken aan die leerder wat die grootste bydrae gelewer het op alle vlakke van akademie, sport, kultuur en leierskap gedurende hulle skoolloopbaan. Hierdie is ook die hooftoekenning van die aand.

Die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is op Donderdagaand, 17 Oktober, tydens die jaarlikse Prysuitdelingsfunksie vereer vir hulle harde werk en getroue toewyding die afgelope jaar. Die prysuitdelingsfunksie is een van die top geleenthede op die Liggie-kalender en hierdie funksie word as ‘n prestige geleentheid bestempel.  Baie geluk aan elke Liggie wat ‘n toekenning ontvang het. Die prysuitdeling is ‘n wonderlike voorbeeld en bewys van die harde werk wat julle jaarliks op Akademiese-, Sport- en kulturele gebied insit. Ligbron is met reg trots.  Die Liggies bedank ook graag vir TWK Agri wat as hoofborg opgetree het, sowel as elke ander borg wat die aand moontlik gemaak het.

Foto links: Die veelsydigste sport- seun en dogter vir 2019 is Charl du Toit en Marisca Stander.
Foto regs: Xavier Fourie en Bianca Francis is aangewys as vanjaar se sportseun- en dogter van die jaar.
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal