)

Graad 12-Erries: Lewenswetenskappe uitstappie na Maropeng

Die groep graad 12-leerders tydens die uitstappie.

Op Woensdag, 9 Oktober, het al die graad 12-Lewenswetenskappe en Life Sciences leerders van Hoƫrskool Ermelo die Maropeng-uitstalsentrum en Sterkfonteingrotte besoek as deel van hul sillabus oor Evolusie.

The guides taking learners through the visitors’ centre and the caves were very knowledgeable and made this learning experience exceptional. Learners enjoyed it immensely to experience the caves first hand. Die uitstallings is uitstekend en interaktief en dek die hele reeks gebeure vanaf die ontstaan van die aarde tot nou.

Die ervaring van uitstallings, rondbeweeg diep binne die grotte en hope inligting was werklik ā€˜n verrykende ervaring vir HoĆ«rskool Ermelo se graad 12’s.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal