)

LIGGIES GENIET LANDSDIENS KLUBKAMP

Leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het die afgelope naweek vanaf 11 tot 13 Oktober die Landsdiens Klubkamp bygewoon wat te Dinokeng Resort naby Pretoria aangebied is. Die leerders het oor die naweek aan verskeie aktiwiteite deelgeneem. Tydens die spanbou-aktiwiteite het hulle ‘n hindernisbaan voltooi, waterspele en ‘n flinkdink-aktiwiteit gehad. ‘n Veldgids het die groep ook meer geleer oor hoe om spoor te sny vir die Groot 5 en hulle het ook geleer hoe om diere-mis uit te ken en ‘n dier te identifiseer.

Hulle het ‘birdfeeders’ gemaak van toilet rolletjies, grondboontjiebotter en saadjies. Die kinders het elke oomblik van die kamp geniet.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6: 11, 12 Gedagte vir die Week…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal