)

Ligbron Akademie vir Tegnologie 2009 Matrikulante Reünie

Ligbron Akademie vir Tegnologie 2009 Matrikulante Reünie.

Die 2009 matrikulante van Ligbron het die afgelope naweek hulle 10 jaar Reünie gevier.  Die oud-leerlinge het Saterdag, 5 Oktober, onder leiding van mnr. Kobus Stander en juf. Lenie van Zyl op ‘n toer deur die skool gegaan. Die groep was baie beïndruk met alles wat Ligbron oor die laaste 10 jaar bereik het. Dit was ook vir die groep ‘n groot voorreg om mnr. Dup van Rensburg by die geleentheid te verwelkom. Mnr. Dup se teenwoordigheid was vir die leerders iets besonders en hulle bedank hom graag vir die tydjie wat hy afgeknyp het om in te loer.

“Baie dankie aan Ligbron en sy personeel wat vir ons die skool se fasiliteite beskikbaar gestel het om ons reünie te vier.  Dit was vir ons ‘n groot voorreg om te sien wat Ligbron alles bereik het. Ons is voorwaar trots op ons skool!”

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal