)

Ligbron krieketspanne val vas teen opponente

Die o/14 krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Maandag, 9 September, tuis teen Cambridge College te staan gekom. Cambridge kolf eerste en teken 112 lopies vir die verlies van 3 paaltjies in hul toegelate 20 boulbeurte aan.Ā  Daarna kolf Ligbron en teken 110 lopies vir 4 paaltjies na 20 boulbeurte aan. Ligbron verloor die wedstryd met 2 lopies.

Die eerste dogters krieketspan het op Woensdag, 11 September, tuis teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom. Piet Retief se span het eerste die kolf opgeneem en teken 166 lopies vir 2 paaltjies in 20 boulbeurte aan. Cathy Turner blink uit as bouler toe sy 2 paaltjies neem vir 28 lopies teen haar. Die Liggies kolf en teken 37 lopies, almal uit, aan.  Ligbron se eerstespan verloor die wedstryd dus met 9 paaltjies.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal