)

Ligbron 5’s hokkiespan wen Mpumalanga Hokkietoernooi

Ligbron se o/15 seuns 5’s hokkiespan wat die junior afdeling van die Mpumalanga 5’s hokkietoernooi gewen het.

Die o/15 seuns 5’s hokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek, Vrydag en Saterdag, 30 en 31 Augustus, in Nelspruit aan die Mpumalanga 5’s hokkietoernooi deelgeneem wat by Penryn College aangebied was. Ligbron se span het die volgende uitslae behaal: verloor 4-5 teen Hoërskool Bergvlam, wen 7-4 teen Curro Nelspruit, wen 8-2 teen Hoërskool Lydenburg, wen 15-0 teen Penryn 1, wen 6-2 teen Penryn 2, wen 11-4 teen Hoërskool Rob Ferreira en wen 6-4 teen Uplands College.

Die Liggie wen die junior afdeling van die toernooi en ontvang hiervoor ‘n pragtige trofee. Sibonele Buthelezi het ook ‘n trofee ontvang vir die speler met die meeste doele aangeteken. Baie geluk aan hierdie span met julle pragtige uitslae.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal