)

EHS se 2020-Errieraad verkies!

Die Errieraad vir 2020.

Groot opgewondenheid het op Vrydag, 24 Augustus, geheers by Hoƫrskool Ermelo toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2020 gekies het.

Die dogters wat verkies is tot 2020 se leierraad, is: Simoné Beyer, Kerry-Ann Botha, Yané Broekman, Zara Büching, Miceala Erasmus, Amy Greyling, Meghan Houy, Ronel Jacobs, Alana Leibbrandt, Precious Matshaya, Jana Nel, Ania Snyman, Elizia van Heerden, Andisiwe Vilakazi, Anja Wege en Gizelle Wilkens.

Die volgende seuns is verkies tot 2020 se leierraad: Luke Bulford, Chad Coetzee, Gawie Diedericks, Vosjan Grey, Goodman Khumalo, Luyanda Mabuza, Jacques Potgieter, AndrƩ Strauss, GJ Swart, Christiaan van der Merwe en Danie van Rooyen.

Nelstehuis se raad bestaan uit: Kerry-Ann Botha, YanƩ Broekman, Meghan Houy, Jana Nel, Cara Roos, Elizia van Heerden, Anja Wege en Gizelle Wilkens.

Die Dorpsraad vir 2019 is: Simoné Beyer, André Strauss, Alana Leibbrandt, Andisiwe Vilakazi, Ania Snyman, Amy Greyling, Zara Büchling, Gawie Diedericks, Luyanda Mabuza en Goodman Khumalo.

Die seuns wat verkies is vir Huis Veltman se raad is: Luke Bulford, Vosjan Grey, AndrƩ Dale Groenewald, Japie Chris Groenewald, Jacques Potgieter, GJ Swart, Christiaan van der Merwe en Danie van Rooyen.

Die leerders wat tot spesifieke portefeuljes verkies is, is:

Presidente: Jana Nel en Vosjan Grey

Vise-presidente: Zara Büchling en Gawie Diedericks

Voorsitters Dorp: SimonƩ Beyer en AndrƩ Strauss

Voorsitter Nelstehuis: YanƩ Broekman

Voorsitter Huis Veltman: GJ Swart

Voorsitters Sport: Amy Greyling en Luyanda Mabuza

Voorsitters Kultuur: Gizelle Wilkens en Danie van Rooyen

Sekretarisse: Alana Leibbrandt en Jacques Potgieter

Penningmeesters: Elizia van Heerden en Christiaan van der Merwe

Voorsitter van Hotelraad: Miceala Erasmus

Baie geluk aan elkeen wat verkies is en baie sterkte met die verantwoordelikheid en uitdagings wat vir julle voorlĆŖ. EHS staan bankvas agter julle!

Hoƫrskool Ermelo se Uitvoerende raad vir 2020
(voor, vlnr): SimonƩ Beyer (Voorsitter: Dorp), Jana Nel (President), Luyanda Mabuza (Voorsitter: Sport), YanƩ Broekman (Voorsitter: Nelstehuis), Elizia van Heerden (Penningmeester) en Jacques Potgieter (Sekretaris).
(middle, vlnr): Miceala Erasmus (Voorsitter: Hotelraad), Gizelle Wilkens (Voorsitter: Kultuur), Alana Leibbrandt (Sekretaresse), Gawie Diedericks (Vise-president) en Danie van Rooyen (Voorsitter: Kultuur).
(agter, vlnr): Christiaan van der Merwe (Penningmeester), André Strauss (Voorsitter: Dorp), Zara Büchling (Vise-president), Amy Greyling (Voorsitter: Sport), GJ Swart (Voorsitter: Huis Veltman) en Vosjan Grey (President)
Vlnr: Gawie Diedericks (Vise-president), Vosjan Grey (President), Jana Nel (President) en Zara Büchling (Vise-president)
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal