Die groep landloop-atlete tydens die byeenkoms.
Op Woensdag, 7 Augustus, het die Erries deelgeneem aan die tweede landloop-ligabyeenkoms van die seisoen te Generaal Hertzog.
Luyanda Mabuza behaal ‘n tweede plek in die senior seuns-afdeling en Chantelle Swart ‘n agtste plek in die senior dogters-afdeling.
Die Erries neem Woensdag, 14 Augustus, aan die derde liga deel te Hoërskool Hendrina.
Baie geluk aan die Erries wat presteer het en sterkte met die byeenkoms wat voorlê.
Become a Sponsor










