)

NHS Eerste krieketspan klere-oorhandiging

Die eerste krieketspan van Hoƫrskool Nelspruit se klereoorhandigings-funksie is op Maandag, 5 Augustus in Westvaal se uitstalruimte aangebied. Die funksie bied aan die afrigters die geleentheid om die spelers aan die ouers en borge bekend te stel, klere te oorhandig en bietjie meer te gesels oor die komende seisoen. Die borge, Westvaal Nelspruit en HiQ Nelspruit, is ook bedank vir hul betrokkenheid by die span.

Die spelers het die afgelope vakansie deelgeneem aan die Mozzie-reeks en het ook ā€˜n vriendskaplike wedstryd teen Penryn gespeel. Die span oefen hard, is doelgerig en wys goeie spangees. Dit beloof om ā€˜n baie opwindende krieketseisoen te wees. Van hierdie wedstryde sal ook lewendig uitgesaai word op die Nellie-TV kanaal.

Hou Nellies se webwerf dop vir meer besonderhede.

Foto bo: Jacques Vosloo en mnr Jannie Nel

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal