)

Liggie Siviele leerders Mpumalanga Kampioene

Drie van Ligbron Akademie vir Tegnologie se Siviele Tegnologie leerders het onlangs aan die Mpumalanga SAICE brugbou kompetisie deelgeneem. Hul brug is van stokkies gemaak en weeg maar ‘n skrale 0.138kg, maar kon daarin slag om ‘n verstommende gewig van 64.6kg gewig te dra.

Owethu Magagula, Lungile Mphonelo en Ruan van Heerden stap dan as provinsiale wenners weg en sal op 30 Augustus op nasionale vlak deelneem. Hulle het ook elkeen ‘n tablet gewen as prys.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal