)

Errie-Redenaars blink uit by Artisticulta-redenaars nasionale rondte

Op Donderdag, 11 Julie, praat 13 van die Erries se redenaars by die Nasionale rondte van 2019 se Artisticulta-redenaars.

Om aan hierdie groot geleentheid deel te neem, is op sigself ā€˜n eer, maar die Erries presteer nietemin uitstekend en 9 behaal uitstekende plekke:

In die graad 8-Engels Voorbereide-afdeling behaal Johnke Prinsloo ā€˜n sesde plek. Amy Greyling behaal ā€˜n sesde plek in die graad 11 Afrikaans voorbereide-afdeling en Cornus van den Berg ā€˜n vyfde plek in die graad 12-Afrikaans voorbereide-afdeling.

Die Erries se Juniorspan, Johnke Prinsloo, Mienke Cloete, ZanĆ©ke Ludick en ZanĆ© du Plessis behaal ā€˜n algehele tweede plek landswys in die Junior Afrikaans voorbereide-afdeling.

HoĆ«rskool Ermelo se seniorspan, Marni Prinsloo, Francois du Plessis, Amy Greyling en Zara Büchling behaal ook ā€˜n tweede plek in Suid-Afrika in die Senior Afrikaans voorbereide-afdeling.

Baie geluk aan al die redenaars.

EHS is trots op elkeen.

Julle hou die Erries se naam hoog!

(Sittende, vlnr): Anja Wege, Johnke Prinsloo en Francois du Plessis

(Staande, vlnr): Zara Büchling, Amy Greyling, Cornus van den Berg, Marni Prinsloo, Zané du Plessis, Mienke Cloete, Zanéke Ludick, Karabo Nkosi, Anke van Biljon en Lungelo Zikalala.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal