)

Ligbron hokkiespanne presteer by Mpumalanga-liga

Die dogters hokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie het die afgelope naweek aan die grootskole uitspele deelgeneem wat in verskillende dorpe plaasgevind het. Die Liggies het strawwe kompetisie gehad maar steeds met elke wedstryd hulle alles gegee.

Slegs die eerste hokkiespan dring deur na die grootskole kwart en semi-finale wat op Saterdag, 20 Maart, by Hockey Farm in Witbank sal plaasvind.

Die spanne se uitslae is soos volg: o/14’s- verloor 0-1 teen Curro Nelspruit en verloor 1-6 teen Hoërskool Nelspruit; o/15’s verloor 0-4 teen Hoërskool Nelspruit en verloor 1-3 teen Hoërskool Oosterland; o/16’s verloor o-2 teen Hoërskool Middelburg en verloor 2-3 teen Hoërskool Standerton en die eerstespan wen 2-1 teen Curro Bankenveld en verloor 0-4 teen Hoërskool Nelspruit.

Ligbron se tweedespan het tuis teen Hoërskool Nelspruit in die Mpumalanga semi-finaal te staan gekom en het die wedstryd met ‘n pragtige telling van 2-1 beklink.

Hulle sal op Saterdag, 27 Julie, in die Mpumalanga finaal teen Hoërskool Middelburg te staan kom.

Foto bo: Ligbron 1stes

 

Ligbron 2des
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal